Die Waarheid het nie n POKERFACE
R1950.00
Die Waarheid het nie ’n POKERFACE
In hierdie dinamiese werkswinkel leer jy nie net hoe om leuens en misleiding te ontbloot nie, maar ook hoe om jou eie kommunikasievaardighede tot die volgende vlak te lig. Jy ontdek hoe subtiele gesigsuitdrukkings en liggaamstaal jou kan help om die volle waarheid raak te sien – én hoe om self duideliker, meer effektief en met groter selfvertroue te kommunikeer.
Dit sluit in :
- Die waarheid het nie n POKERFACE werkswinkel
- 'n Weergawe van Decode Deceit
- 'n Vol middagete en verversings
- Verwag die onverwagte